Welcome to Jurihata function venue
 
Jurihata event venue is situated in a magnificent area, quiet atmosphere, 9km from Pretoria North on the north side of the Magaliesberg, only 20 minutes from the heart of Pretoria on the Onderstepoort / Soutpan Rd (M35) - 6,4km from Onderstepoort Veterinary Faculty.
This nice environment makes for unforgettable memories in an out-of- town venue, but close to town.
Jurihata is your One-Stop entertainment centre for wedding functions and all other occasions and team building.
Jurihata is suitable for the whole family. Children are most welcome.
Unbelievably affordable wedding packages available and for all other occasions and functions, specially for you!
 
Jurihata spesialiseer in onthale met 'n eie onthaalsaal gelee in 'n pragtige stil area met n plaas atmosfeer, 9km vanaf Pretoria Noord en noord van die Magaliesberg, net 20 minute van die hartjie van Pretoria op die Onderstepoort / Soutpanpad (M35) - 6,4km van Onderstepoort Veeartsenykunde Fakulteit.
Jurihata is jou Een-Stop diens vir troues, enige ander funksies, onthale, spanbou ens.
Jurihata is beskikbaar vir die hele gesin en familie. Kinders baie welkom.
Bekostigbare pakette vir troues en alle funksies word aangebied, spesiaal vir jou!

 

Image HTML map generator